
Gekrummelde Hoender Fillette
Getoes en Foto: Michelle Phol
Bestandele:
Hoender Fillette
Broodkrummels (ek het sommer bruin brood gebruik)
2 Huisies Knoffel
Pietersielie
Sout en Peper
Parmesan Kaas (Gerasper)
Vir die Hoender Fillette:
Eier geklits
Bietjie meel
Olie vir braai
Metode:
Ek plaas sommer alles in die voedsel verwerker behalwe die kaas en die Hoender.
Na alles goed verwerk is gooi ek die kaas by.
Vat die hoender Fillette en rol eers in meel dan in geklitste eier en dan in die broodkrummel mengsel.
Braai nou in ‘n pan met so bietjie olie in tot gaar.