Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Gebakte Vis en Piekelvis
    Getoets en Foto: Joseph Dearham

    Bestandelle:
    750 g hake visfillette in die helfte
    4 groot uie
    2 eetlepels medium kerriepoeier
    1 kop asyn
    1 kop suiker
     
    Degie bestanddele:
    4kop meel
    10ml bakpoeier
    5ml sout
    3 eiers
    Meng alles saam voeg bietjie water by om n slap degie te vorm

    Metode:
    Sny 750 g hake visfillette in die helfte...moenie vis ontdooi nie gevriesde vis werk beter..
    Doop vis in degie en bak in vlak warm olie tot gaar..
    Sny 4 groot uie en ringe en braai hulle tot deurskynend...
    Voeg 2 eetlepels medium kerriepoeier by en braai saam met uie vir nog 3 tot 4 min.
    Voeg nou by en 1 kop suiker by meng goed en braai nog 3 min.
    Gooi nou kerriemengsel by vis...
    Bedien warm of koud soos verkies...hierdie vries ook lekker..