Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Gebakte Nectarines
    Getoets en Foto: Michelle Phol


    Sny nectarines in die helfde en ontpit. 
    Sit die helftes nou in ‘n oondvaste bak. 
    Jy kan raspberries of mango stukkies in die holte plaas. 
    Mango werk lekker maar glo ook dat raspberries net so lekker sal wees. 
    Strooi suiker oor en ek het ‘n lepeltjie room oor elke helfte gegooi. 
    Jy kan as jy wil ook ‘n stukkie botter op sit. 
    Bak dit nou in ‘n matige oond (180 grade) vir so 20 tot 30 min. 
    Net voor opdiening het ek dit onder die grill gesit. 
    Bedien saam met Mango roomys of roomys van jou keuse.