Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Frikkadelletjies in Tamatie-Spinasiesous..
    Getoets en Foto: Michelle Phol
    1 Basiese Frikadel Mengsel soos hier onder aan gegee.

    Bestanddele:
    1 Ui fyngekap
    2 geelwortels, skoon geskraap en baie fyn gekap (ek het dirt gerasper)
    1 eiervrug, in klein blokkies gesny
    2 pakke (Ongeveer 300g elk) vars spinasie, gewas ontstingel en gekerf (ek het sommer die pakke spinasie gebruik)
    Olyfolie
    1 blik (420g) heel tamaties
    1 Blikkie (65g tamatiepasta)
    Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak.

    Metode:
    Berei die basiese frikadelle en hou eenkant.  
    Roerbraai die ui, geelwortel, eiervrug en spinasie in verhitte olyfolie tot sag.  
    Voeg die tamaties en die tamatiepasta by en verhit to tot kookpunt.  
    Geur met sou ten peper.  
    Plaasnou die frikadelle in die sous en laat prut tot gaar en geurig.  
    Sit voorsaam met rys of pasta.  
    Lewer so 4 porsies


    Basiese Frikkadel mengsel:

     

    Bestanddele:
    4 SnyeWitbrood, korsies verwyder
    500 ml water
    1 kg Maalvleis
    2 Extra grooteiers, effens geklits
    10 ml sout
    2 ml fynNaeltjies
    2 ml Neutmuskaat
    5 ml Varsgemaalde swartpeper
    Koekmeelblom om in terol
    Olie vir vlak braai

    Metode:
    Week die witbroodin die water, druk die oortollige water uitenmaak die brood fyn.  
    Voeg die maalvleis en eiers by, geur met die sout, neutmuskaat, naeltjiesen pepe ren menggoed.  Vormongeveer 20 frikadelle, rol in die meelblomen braai stadig in olie tot bruin van buite.