Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Feta en Spinasie Quiche
    Getoets en Foto: Penny De Villiers

    Bestandele:
    2 eetlepels botter
    2 fyn gekapte uie
    4 groot eiers
    Halwe kop melk
    1 en halwe kop sterk wit cheddar kaas blokkies gesny ( ek het sommer gewone geel cheddar gebruik)
    2 kop gekrummelde feta kaas
    2 eetlepels parmesan kaas
    Knippie fyn Knoffel..knippie sout...peper

    Metode:
    Smelt botter in pan voeg uie by braai so bietjie voeg so 2 koppies fyngesnyde Spinasie by laat simmer vir so paar minute..
    Haal van stoof af klits saam die eiers en melk roer nou Spinasie mengsel in..
    Voeg  Knoffel sout en peper..en al die kaas, roer goed saam voeg in voor af gespuite Quiche bak...
    Bak in voorverhiite oond op 190 grade vir so 30 35 min tot mooi gestol...haal uit en geniet