Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Ertjie slaai..2
    Getoets en Foto: Wilna Nissan

    Bestandele:
    1 pakkie gevriesde ertjies
    1 koppie cheddar kaas in blokkies gesny
    1/2 groen rissie (blokkies gesny)
    1/2 rooi rissie ( klein blokkies gesny)
    1 ui in klein blokkies gesny
    klein blikkie pynappel (opsioneel)
    Paar wallnuts (opsioneel)
    2 e mayonase
    Peper en sout na smaak

    Metode:
    Kook gevriesde ertjies vir 8 min in mikrogolf.
    Koel af.
    Meng uie, rooi en groenrissie deur in mengbak.
    Wanneer ertjies heeltemal koud is word die kaasblokkies eers deurgemeng.