Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Ertjie Slaai
    Getoets en Foto: Michelle Phol

    Bestandele:
    Gevriesde Ertjies
    Sprietuie
    Slaaiblare fyn gekap
    Mayonaise
    Kaas in blokkies (opsioneel)
    Sout en Peper

    Metode:
    Ek kook sommer die ertjies in die mikrogolf vir so 8 minute draineer en laat afkoel.
    Meng nou die koue ertjies, gekapte sprietuie, slaaiblare, kaas en mayonnaise saam. 
    Geur met sout en peper. 
    Jy ka nook ‘n blikkie ertjies gebruik ek sit die blikkie net in die yskas sodat dit lekker koud is wanneer ek die slaai maak.