Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    DOOPBESLAG VIR VIS

    Getoets en Foto: Wilna Nissen


    Bestanddele:
    250 ml Meelblom
    2 ml Sout
    5 ml Bakpoeier

    1 ml koeksoda
    250 ml Water [ miskien nog n bietjie vir n lekker dun beslag ]


    Metode:
    Sif die droë bestanddele saam en voeg genoeg vloeistof by om 'n dun beslag te vorm.

    Laat 15min staan en doop jou vis wat in skoon koekmeel gerol en afgeskud is in jou beslag.

    Braai dan in lekker diep warm olie so 4-5min aan n kant dreineer.