
DEGIE VIR EIERVRUG SKYWE
Getoets en Foto: Michelle Phol
Bestandele:
Klits 125 ml melk en 1 eier saam.
Voeg by:
180 ml koekmeelblom,
5 ml sout, ‘n knypie peper en so bietjie kerriepoeier na smaak.
Metode:
Meng tot gladde beslag.
Doop skyfies daarin en vlak braai in 'n pan met olie