
Choclate peppermint mouse poeding
Getoets en Foto: Adri Steenkamp
Bestanddele:
1 houertjie clover room of ander room ook
1 pakkie instant sjokolade poeding
1 peppermint slab sjokolade
Aarbeie
Mint blare vir versiering
350ml melk
Oreo koekies (ek ook bygesit heerlik)
Metode:
Maak die instant poeding aan met die melk,klits vir n min met a whisk,sit in yskas.
Klits room styf nie te styf nie,anders word dit botter.
Rasper peppermint sjokolade.
Poeding in yskas behoort nou gestol te wees.
Gooi die gerasperde sjokolade oor die poeding,hou so bietjie uit vir versiering.
Vou die room in met n lepel in die instant pudding mengsel in tot goed deurgewerk is,sit in yskas tot gebruik,wanneer jy reg is vir eet.
Skep in mooi glase en versier met ekstra gerasperde sjokolade,aarbei en peppermint blaar en siedaar kry jy choclate peppermint mouse poeding.
Geniet!!