Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Magda Se Eie Chillie Resep
    Getoets en Foto: Magda Joubert


    Bestandele:
    1 Kg Groen en Rooi brandrissies in skywe gesny
    6 Uie in halwe skywe gesny maar moet din wees
    4 Gerasperde wortels verkieslik in growe kant
    2 Lt Olie
    250 Ml Kerrie pasta
    3  Eetlepels borrie
    2  Koppies bruin suiker
    1  Koppie applekooskonfyt
    1  Lt Asyn verkieslik wit asyn
    Sout na smaak

    Metode:
    1.Meng al die bestandele by olie en asyn kook vir so wat n uur.
    2. Gooi warem mengsel in gesteriliseerde bottles.
    3. Wenk vir die rissie chatney jy kan jou eie bloubul steak maak met dit, gaan koop n lekker stukkie steak smeer die steak beide kante, laat dit so n nag staan en braai dan die volgende dag op kole.
    Dit is heerlik.