
Butternut Slaai..
Getoets en Foto: Wilna Nissen
Bestanddele:
3 koppies grof gerasperde vars rou butternut (geskil)
1 pakkie perskejellie (net so droog)
440g blikkie crushed pynappel.
Metode:
Meng al die bestanddele goed.
Laat staan ten minste 6 ure voor opdiening, verkieslik oornag.
Die geure moet ontwikkel.