
Bruin Broodjie..
Getoets en Foto: Truida Redelinghuys
Dis so maklik.
Bestandele is:
1 kg bruinmeel..
2 eetl suiker.
2 teel sout.
2 kop louwarm water.
1 pakkie kitsgis. (Koevertjie)
Metode:
Knie dit tot sagte deeg.
Gooi biki water by as dit te styf is.
Deeg se tekstuur moet voel soos wanneer jy aan jou boud vat.
Maak dit toe met plastiek en laat tot dubbel die grote rys op warm plekkie.
Knie af en sit in gesmeerde pan.
Smeer met melk maak weer toe en laat weer tot dubbel die grote rys.
Bak in vooraf verhitte oond (190°) vir omtrent 50 min.
Whala. Daars jou brood