Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Broodjie in Pot Gebak..
    Getoets en Foto: Truida Redelinghuys
    Dis die dieselfde as bruin brood.

    Bestandele:
    1kg meel.
    1 sakkie kitsgis.
    2 eetlepels suiker.
    2teel.Sout
    2 kop louwarm water. Warmer as lou.

    Metode:
    Knie die deeg tot dit skoon van jou hande afkom.
    Ek het hierdie deeg sommer met botter gesmeer , toegemaak en in die son gaan sit tot hy genoeg gerys het.
    Groot pot gesmeer.
    Deeg weer afgeknie en botter gesmeer en weer laat rys.
    Net voor ek in oond gesit het, het ek so n halwe kop room en gerasperde kaas oorgestrooi.
    Gebak en voila.