
BOTTER STEAKS
Godfrey Kuhn
MAAK SO:
Smelt nou 500 gram BOTTER
Meng dan daarin
2 teelepels Growwe swart peper
50 ml Suurlemoensap, of, Bruin asyn
2 teelepel Fyn knoffel
1 eetlepel sout
Roer tot die sout opgelos is,
Laat effens afkoel en gooi oor die steaks.
en laat le die Rump Steaks daarin vir so uur voor dit gebraai word.
Op warm kole, so uit die botter uit op die rooster... en in die Vlamme..
Gooi van die gesmelte botter oor wanneer die steaks gedraai word..
Van die Rooster af...REGUIT in die bord
EN GENIET n SAPPIGE en SAGTE vleisie..