
Bolognaise met n verskil..
Getoets en Foto: Christima Matthee
Dis heerlik maar baie ryk.
Bestanddele:
Spaghetti (ek gebruik net die helfte maar mens kan natuurlik meer maak as daar n groter gesin is )
500g maalvleis
1 pakkie Royco Bolognaise (Kook in 500g maalvleis)
2 tamaties
1 groenpeper
sout en peper
2 t chutney
1 groot ui
100g all gold tomato paste
1 pakkie patato bake sour cream & chives flavour
250ml melk
Metode:
Kook die soaghetti gaar en dreineer hou eenkant.
Kap die ui tamatie en greenpepper op.
Gooi n bietjie olie in pan en soteer die mengsel tot sag.
Voeg dan die maalvleis by en braai liggies.
Gooi dan klein bietjie water by en voeg die tamatiepaste by. Gooi nog klein bietjie water by en voeg dan die pakkie bolognaise cook in sauce by gooi nog klein bietjie water by en laat bietjie prut tot maalvleis mengsel gaar is.
Voeg dan die spaghetti wat gaargekook en gedeineer is by die mensel.
Gooi dan nog klein bietjie water by.
Meng dan die patato bake met so 250ml melk en gooi dit by die maalvleismengsel laat so vir 3 min prut en rasper n klein bietjie kaas by en prut vir nog so n minuut of wat...