Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Boerie Pasteie
    Getoets en Foto: Michelle Phol

    Bestandele:
    1 Rol Blaardeeg
    Boerewors (gaar gemaak en afgekoel)
    1 Uie gebraai en afgekoel
    Mushrooms gebraai en afgekoel
    Kaas

    Metode:
    Sny die blaardeeg in 4 of 6 blokke. 
    Sit nou die boerewors in die middle met uie, mushrooms en kaas bo op. 
    Jy kan ook tamietiesmoor insit of tamatiesous oor gooi (ek vind dat tamatiesous dit bietjie soet maak).
    Vou dit nou toe en sny gleufies bo op. 
    Smeer met geklitse eier. 
    Sit dit nou in ‘n voor verhitte oond (180 tot 200 grade) en bak tot goudbruin.

    Dien warm op. 
    Dit vries ook baie goed.