
Baconkips Hoenderpastei.
Getoets en Foto: Penny De Villiers
Ek het vir 6mense die pastei gemaak...
Bestanddele:
12 stukke hoender...gestoom met ui hoender speserye en 2 hoender blokkies aftreksel tot lekker sag...
Laat koud word en sny hoender fyn...
Maak Witsous So:
750ml ...neem 1 en halwe pakke baconkips wat fyngemaak is en;
Meng dit met die witsous
Meng nou alles saam ...
Voeg bietjie van die hoendersous by as dit lyk asof dit bietjie droog is ...
Bak tot mooi bruin ....by 180° grade....
Bedien met n mengel slaai....