Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Appelflappen

    (Bron en foto: Springbok Kombuis)

     

    Maak 10

     

    1 pakkie Fillodeeg

    3-4 appels verwijder die klokhuis en sny die appel in stukkies

    50 gram suiker

    50 gram rosyne

    1 t kaneel

    1 eier

    suiker om oor die deeg te strooi

     

    Metode

    1) Sny die appels in stukkies en meng dit met die suiker,rosyne en kaneel

    2) Ontdooi die fillodeeg en le dit op n ingesmeerde bakplaat

    3)Verdeel die appelmensel oor alle dele fillodeeg,Vou alle plakke fillodeeg oor mekaar sodat dit n driehoek vorm en druk die rand goed vas ( gebruik n bietjie water om die beter te laat plak)

    4)Klop die eier en smeer van die eiermengsel oor die bokant van die fillodeeg en strooi suiker oor die fillodeel

    5) Bak die appelflappen 20-25 minute in n voor verwarmde oond van 200 grade Celsuis