
Aartapel Poffers
Getoets en Foto: Joseph Deerham
Bestanddele:
3kop kapokaartapel (mash)
2 eiers
1kop gerasperde cheddar kaas
1kop gerasperde mozzarella of parmesan kaas
Halwe houer suurroom
2 eetlepels gekapte grasuie
2 eetlepels gekapte pietersielie
Sout en peper na smaak
Metode:
Voorverhit oond 180 grade.
Meng eiers en suurroom.
Roer grasui pietersielie sout peper by en meng.
Gooi kaas by en meng goed by aartapels ...
Skep lepels hoogvol in n bakplaat...
Bak vir 30 min ....
Geniet